BusterTuig Kalender

Net soos die kleure van die reënboog skyn die talente van kinders soos 'n wonderlike belofte en plan oor hulle lewens! Buster & Bella ontdek so dat elke kind op 'n unieke manier "slim" is. Hulle leer ook dat God ons nooit los nie en as ons Sy hand vat, dit 'n onbreekbare band vorm.

Die vertoning is ongeveer 50 minute lank, met 'n foto sessie saam Buster & Bella na die tyd.

VIR NAVRAE, KAARTJIE BESPREKINGS OF MEER INLIGTING KONTAK
info@busterenbella.co.za

Datum Dorp Venue Tyd Prys Kaartjies
01 Apr Facebook Corona Virus Aanlyn Kinderpakket 08:00 R150 KLIEK HIER
30 Okt Kosterdam Eisbein Fees 11:00 Laerskool leerders: R50
Hoërskool Leerders/ Volwassenes: R100
KLIEK HIER

KRY JOU GUNSTELING & SPLINTERNUWE BUSTER & BELLA LIGGIEPRODUKTE OP ONS AANLYNWINKEL!! Die beste blymaakgoed met ‘n WAARDEVOLLE boodskap vir jou hele gesin!

Jou gunsteling Buster & Bella produkte is ook beskikbaar by al ons vertonings.

Die Buster & Bella Spyskaart

Bou jou eie unieke ervaring!

• Personeel Indiensopleiding en Ouerbegeleiding by skole aangebied deur Spelterapeut Arette Burger (al meer as 3000 kinders in terapie evalueer)
• Liggie Vertonings, ideaal vir fondsinsamelings
• Skole Instappies (45 minute) - Beskikbaar in Afrikaans en Engels
• Jou jaarlikse skoolkonsert uitgewerk, met ‘n teks en liedjies saam Buster & Bella op die verhoog – Beskikbaar in Afrikaans & Engels.
• Opvoedkundige produkte & blymaakgoed met ‘n boodskap by JOU skool of fees!


VIR MEER INLIGTING KONTAK ARETTE BY
arette@busterenbella.co.za of 082 555 5793

Top